Print back

Tina Te Water | 28 May 2019

Home  >>  Customer Testimonials  >>  Tina Te Water | 28 May 2019

“Baie dankie vir die vinnige diens om my SpeedQueen wasmasjien reg te maak! Walter is voorwaar ‘n Ster! Dit was aangenaam om met so ‘n jong man te gesels en sy werk was uitstekend en vinnig! Hy het ook so mooi verduidelik wat foutief was op die masjien. Ek sal julle beslis aanbeveel!”